Akademia
Studeer in Afrikaans en maak kennis met jou toekoms.
- Website
- akademia.ac.za · all feeds from this site
- Feed URL
https://akademia.ac.za/feed/
Read it in your FeedListing reader
Or add to: Feedly Inoreader Raw feed
Latest posts
-
Mensevorming as grondslag vir gemeenskapsbou
Mensevorming as grondslag vir gemeenskapsbou Gepubliseer op: 30 Oktober 2026 Geskryf deur prof. Gawie du Toit, hoof van Akademia se Paarl-kampus. Wat behoort die roepingsdoel van ʼn universiteit te wees? Is dit bloot ʼn instelling waar kennis oorgedra, beroepsvaardighede ontwikkel…
-
Akademia brei nagraadse aanbod uit met program in hibriede projekbestuur
Akademia brei nagraadse aanbod uit met program in hibriede projekbestuur Gepubliseer op: 28 Oktober 2026 Die vermoë om projekte suksesvol te bestuur, verg in vandag se dinamiese werksomgewing méér as net goeie beplanning. Dit vra vernuwende denke, etiese leierskap en die vermoë…
-
Van Amerika tot die Paarl: Fontie-Charlotte se pad terug na Afrikaans
Van Amerika tot die Paarl: Fontie-Charlotte se pad terug na Afrikaans Gepubliseer op: 26 Oktober 2026 Vir Charlotte Crafford (21), ʼn eerstejaar-Fontie* op Akademia se Paarl-kampus, is Afrikaans – en die voorreg om moedertaalonderrig te ontvang – allermins iets wat sy as…
-
Akademia en SOS span kragte saam vir praktykgerigte onderwysnavorsing
Akademia en SOS span kragte saam vir praktykgerigte onderwysnavorsing Gepubliseer op: 19 Oktober 2026 Navorsing is ʼn kernbousteen van ʼn sterk onderwysstelsel. Navorsing help om die uitdagings waarmee onderwysers, skole en leerders te kampe het, beter te verstaan en moontlike…
-
Woordeboeke: die skatkamers én boustene van ʼn lewende taal
Woordeboeke: die skatkamers én boustene van ʼn lewende taal Gepubliseer op: 16 Oktober 2026 Geskryf deur Anriné Oerlemans, dosent: Professionele Studies aan Akademia se Fakulteit Opvoedkunde Internasionale Woordeboekdag word jaarliks op 16 Oktober gevier ter herdenking van die…
-
Testamentêre bemakings: Só strek jou nalatenskap verder as jou leeftyd
Testamentêre bemakings: Só strek jou nalatenskap verder as jou leeftyd Gepubliseer op: 16 Oktober 2026 Wat bly oor wanneer ʼn mens eendag nie meer daar is nie? Dikwels is dit nie nét die dinge wat jy besit nie, maar óók die waardes waarin jy geglo het, die mense in wie se lewens…
-
Akademia-alumnus Helmien se reis na selfvertroue
Akademia-alumnus Helmien se reis na selfvertroue Gepubliseer op: 13 Oktober 2026 Op 50 het Akademia-alumnus Helmien Bezuidenhout besluit om weer agter die boeke in te skuif. Nie omdat sy moes nie, maar omdat sy wou. Wat as ʼn doelbewuste tree buite haar gemaksone begin het, het…
-
Akademia se alumni-komitee: Só bou ons steen vir steen aan ʼn alumni-erfenis
Akademia se alumni-komitee: Só bou ons steen vir steen aan ʼn alumni-erfenis Gepubliseer op: 13 Oktober 2026 Geskryf deur Monica Mynhardt, voorsitter van Akademia se alumni-komitee vir die 2024-2026-termyn Toe ek en my medekomiteelede twee jaar gelede (in 2024) as Akademia se…
-
Akademia in beeld en gesprek: Só bou alumni saam aan die toekoms
Akademia in beeld en gesprek: Só bou alumni saam aan die toekoms Gepubliseer op: 12 Oktober 2026 Geskryf deur dr. Zydèlia Venter, hoof: Bemarking en Kommunikasie by Akademia ʼn Mens kan Akademia se groei vandag oraloor gade slaan. In ʼn toename in studentegetalle, in nuwe…
-
Middel-van-die-jaar-moegheid: gun jouself ʼn emosionele diensbeurt
Middel-van-die-jaar-moegheid: gun jouself ʼn emosionele diensbeurt Gepubliseer op: 12 Oktober 2026 Die jaar het met oorgawe afgeskop. Januarie se uitbundige energie het jou laat glo dat vanjaar een vir die boeke gaan wees. Doelwitte gaan bereik word, nuwejaarsplanne gaan…
-
Akademia-alumnus Christa Joubert: ʼn Goeie ingesteldheid maak alles moontlik
Akademia-alumnus Christa Joubert: ʼn Goeie ingesteldheid maak alles moontlik Gepubliseer op: 12 Oktober 2026 Vir Akademia-alumnus, Christa Joubert, van Villieria in Pretoria het die besluit om ná meer as drie dekades in die belastingveld wéér agter die boeke in te skuif,…
-
Só maak kortkursus loopbaandeure oop – Akademia et al.-kursusganger
Só maak kortkursus loopbaandeure oop – Akademia et al.-kursusganger Gepubliseer op: 12 Oktober 2026 Hoe gemaak as bevorderingsmoontlikhede buite jou bereik voel? Vir Monique De Waal (39), ʼn onderwyser van Rehoboth, ʼn plattelandse dorpie suid van Windhoek in Namibië, was die…
-
Alumni-komitee 2026-2028 skryf verder aan Akademia se verbondenheidsverhaal
Alumni-komitee 2026-2028 skryf verder aan Akademia se verbondenheidsverhaal Gepubliseer op: 9 Oktober 2026 Vir ʼn Fontie eindig sy of haar Akademia-verhaal nié wanneer die applous ná afloop van die kwalifikasieplegtigheid verdof nie. Inteendeel. Hierdie oomblik is juis die begin…
-
Daai kleindorpiegevoel: Fonties laat die teaterhart vinniger klop
Daai kleindorpiegevoel: Fonties laat die teaterhart vinniger klop Gepubliseer op: 6 Oktober 2026 Die gordyn het op Saterdagaand 3 Oktober 2026 op ʼn nuwe hoofstuk in Akademia se studentekultuur gelig toe Daai kleindorpiegevoel*, die instelling se eerste studentemusiekblyspel,…
-
Voortgesette leer: ʼn hoeksteen vir loopbaansukses
Voortgesette leer: ʼn hoeksteen vir loopbaansukses Gepubliseer op: 5 Oktober 2026 Elke persoon se professionele reis lyk anders. Vir sommige verteenwoordig verdere ontwikkeling dalk ʼn eerste tree in ʼn gekose beroepsveld, terwyl reeds gevestigde beroepslui nuwe uitdagings wil…